Ontwerp jou eie persoonlike Jack Daniel Plakkers!

Geniet hierdie ‘Jack Daniels’ Plakker as die perfekte geskenk vir jou geliefde of gebruik dit as trou dekor vir jul groot dag. Dis die perfekte manier om jul troue of spesiale geleentheid te vier!

 

Hierdie Jack Daniels Plakker kan aangepas word om te pas by jul spesiale geleentheid. Die plakker is 185mm x 105mm groot en swart digitale print of wit 'vinyl'. By That Little Decor Company glo ons in persoonlike designs vir ons kliente. 

Om meer van ons 'trou en geleentheid' plakkers te sien en aanlyn te koop, besoek on 'I-Do-It' seksie op ons webtuiste, of jul kan ons epos by This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. om jul eie ideas! 

 

Add comment


Security code
Refresh